Renosterkarkas by Grootberg gevind
Altesaam nege renosters is al vanjaar gestroop. Die jongste geval is in die Kunenestreek.
Francoise Steynberg - Nóg 'n renosterkarkas is Dinsdag omstreeks 10:00 by Kliprivier naby Grootberg Lodge in die Kunenestreek deur renosterbewaarders gevind. Volgens die Namibiese
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie