Renoster met agt bene?
'n Renoster met twee horings en agt bene? Sharon Zaayman het dié interessante foto van twee renosters wat agter mekaar staan in die Etosha Nasionale Park gekiek. Die agterste renoster word glad nie gesien nie en dit lyk of voorste een agt bene het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie