Reënbooghare teen kanker
Die Kankervereniging van Namibië (CAN) se nasionale Spray-a-Thon vind landwyd op Vrydag 24 Februarie landwyd plaas.
Dit om bewustheid oor kanker en die voorkoming daarvan te skep.
CAN wil graag soveel moontlik skole en maatskappye by dié kleurvolle veldtog betrek.
Skole of maatskappye wat aan die projek wil deelneem, moet voor 10 Februarie 'n e-pos aan [email protected] stuur of (061) 237740 skakel. Ondersteuners se hare sal teen N$20 per persoon gespuitverf word.
Windhoekers kan ook by CAN se hoofkantoor in John Meinertstraat hul hare laat spuitverf.
Die ingesamelde geld is vir die oprigting van ’n huis in die hoofstad vir kinders met kanker.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie