Reën, modder bring skade

Die swaar reën Maandag in die hoofstad het ’n modderstorting veroorsaak wat vier wooneenhede ernstig beskadig het. Die riviere se sterk vloei het ook verkeersprobleme veroorsaak en strate is afgesper.
Yandi Du Plessis
Yandi du PlessisVerskeie woonbuurte in Windhoek het Maandag buitengewoon swaar reëns aangemeld. Die Klein Windhoekrivier het sterk geloop en onder meer Nelson Mandelastraat en Ero
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer