Reën bring blydskap én skade

Die Suide het oor die naweek op plekke baie reën ontvang en talle riviere was in vloed.
Tanja Bause
Tanja Bause - Die afgelope naweek se goeie reëns het ook ’n keersy gehad.’n Intercape-bus het, sowat 45 km van Keetmanshoop af op pad na Grünau, weens vloedwater amper van di
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer