Reu00ebn blus laaste vlamme op Tafelberg
Reu00ebn blus laaste vlamme op Tafelberg

Reën blus laaste vlamme op Tafelberg

Die ligte reën wat laat Saterdagmiddag oor Kaapstad begin val het, het gehelp om die laaste vlamme op Tafelberg te blus, het SANParke vroeg gister bevestig. Merle Collins, streekskommunikasiebestuurder van SANParke, sê brandspanne wat oornag gewerk het, het berig die reën het ’n positiewe impak gehad, en dat nuwe spanne wat vroegoggend uitgestuur is, sal seker maak dat al die vlamme geblus is. Die brande het Woensdagmiddag by Oudekraal begin woed. Sterk warrelwinde het Vrydag amok gemaak en veroorsaak dat dit byna onmoontlik was om te bepaal waarheen die vlamme volgende gaan versprei. Die 12 Apostles Hotel en Spa in Victoriaweg is Donderdag ontruim nadat die vlamme so na as 50 m van die hotelgeboue gedraai het. Foto Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Luton Town 1 vs 1 Everton | Chelsea 2 vs 0 Tottenham Hotspur LaLiga: Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Torino 0 vs 0 Bologna Katima Mulilo: 12° | 32° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 32° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 13° | 29° Omaruru: 13° | 31° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 14° | 21° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:39, High tide: 12:59, Low Tide: 18:48, High tide: 01:14 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:57, Low Tide: 18:46, High tide: 01:12 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:37, High tide: 12:56, Low Tide: 18:46, High tide: 01:11 Rehoboth: 14° | 29° Mariental: 17° | 31° Keetmanshoop: 19° | 31° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 15° | 25° Ariamsvlei: 18° | 33° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 12° | 26° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 19° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 28° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 28° #N/A #N/A