Rekenmeester kry 10 jaar tronkstraf
'n Voormalige rekenmeester is gister gevonnis vir die N$5,8 miljoen wat hy by sy werkgewer gesteel het.
Jacqueline Louw - Rekenmeester Peter Tyran Kohler, wat N$5 856 075,90 van sy werkgewer Pennypinchers Timbercity gesteel het, is Dinsdag deur regter Christie Liebenberg in die Windh
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie