Rehoboth se /Uirab in hof oor onderhoud
Die uitvoerende hoof van die Rehoboth-dorpsraad, mnr. Christoph /Uirab, is Vrydagoggend op die dorp vanweë agterstallige onderhoud van sy kind inhegtenis geneem.
Dit spruit ná hy glo versuim het om in die onderhoudshof op Swakopmund te verskyn.
Volgens hofrekords beloop /Uirab se agterstallige onderhoud glo N$60 000. Hy betwis dit.
/Uirab is op borg van N$15 000 vrygelaat en moet weer op 9 Desember in die hof op Swakopmund verskyn. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie