Rehoboth se regruk op dreef
Hoewel die Rehoboth-dorpsraad steeds sukkel om kop bo water te hou, blyk daar lig aan die einde van die tonnel te wees.
Denver KistingMe. Nathalia /Goagoses, die ministeriële verteenwoordiger op Rehoboth, sê sy is daartoe verbind om “van die laaste pennie rekenskap te gee”.Tydens 'n gemeenskap
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie