Rehoboth se kapteinskantoor toe
Mnr. John McNab, kaptein van die Rehoboth Baster Gemeente, sê hy het mnr. Martin Dentlinger se bedanking aanvaar.
Daarmee is die voorlopige opvolger van die kaptein en voormalige administreerder van die kapteinskantoor ook sy magte, posisie en mandaat kwyt, volgens McNab.
“Tans is die kantoor van die kaptein gesluit en sonder ? administrateur. ? Paar lastighede word uitgepluis.
Die kaptein hoop om binnekort ? aankondiging in die verband te doen,” skryf hy.
Die kapteinsraad wag ook op terugvoering van die ombudsman wat betref hul poging om die verkoop van erwe op die dorp stop te sit totdat Rehoboth-burgererwe toegeken is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie