Rehoboth-raad waarsku inwoners
Dorpsbewoners en besighede wat nie hul rekeninge vereffen nie, haal hulle die gramskap van die dorpsraad op die hals.
Denver Kisting – Die Rehoboth-dorpsraad het gister by monde van sy woordvoerder, me. Desire Theunissen, gesê wanbetalers se dae is getel.Volgens haar gaan die dorpsraad bestaand
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie