Regter gee redes vir bank se likwidasie

Redes vir die omstrede SME Bank se finale likwidasie is Maandag in die hoërhof in Windhoek gelewer.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Regter Hannelie Prinsloo het Maandag in die Windhoekse hoërhof gesê daar moet nie sig verloor word van die konteks waarin die likwidasieaansoek van die SME Bank
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer