Regte van Afrika-kinders vandag gevier
Die Dag van die Afrika-kind word jaarliks op 16 Junie op die vasteland herdenk. Dit is ’n gedagtenisviering aan die studente wat op 16 Junie 1976 in Soweto in Suid-Afrika in opstand gekom het. Dié dag skep bewusmaking van die voortgesette behoefte aan gehalte-onderwys en vir kinders om in hul eie taal onderrig te word. Vanjaar word die dag onder die tema ‘Toegang tot 'n kindervriendelike regstelsel in Afrika‘ herdenk. Foto Tanja Bause


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie