Regstelling
Republikein het gister oor 'n vraag wat mnr. Dudu Murorua in die Nasionale Vergadering oor olifant-mens-konflik gevra het, berig. Ongelukkig is verkeerdelik berig dat Murorua 'n lid van Nudo is, terwyl hy inderdaad 'n lid van die UDF is. Republikein vra verskoning vir enige verwarring of ongerief wat dit meegebring het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie