Regstelling
Republikein het gister verkeerdelik 'n foto van die adjunkminister van onderwys, kuns en kultuur, me. Anna Nghipondoka, geplaas by ‘n berig oor ‘n ministeriële verklaring van die adjunkminister van landbou, water en bosbou, me. Anna Shiweda. Republikein vra om verskoning vir die fout.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie