REGSTELLING:
REGSTELLING:

REGSTELLING:

Karin Eloff
Republikein het onlangs berig Dundee Precious Metals het skoolklere aan siggestremde leerlinge geskenk. Dit is inderdaad nie Dundee Precious Metals nie, maar Dundee Precious Metals Tsumeb Community Trust wat die skenking behartig het. Op die foto (agter van links na regs) is mnr. Raino Muranda, 'n trustee van Dundee Precious Metals Tsumeb Community Trust, mnr. Kurt Johannesson (Wilku Trust), me. Sonja Lambert (Wilku Trust) en die hoof van die skool, mnr. Everitte Koopman, saam met leerlinge tydens die oorhandiging. FOTO MARIA EISEB

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer