Regering 'trek nié Chinese voor'

'n Minister en adjunkminister het in die Nasionale Vergadering ten sterkste ontken dat Chinese burgers voorkeurbehandeling kry.
Estelle de Bruyn
Estelle de BruynMinisters het vandeesweek in die Nasionale Vergadering (NV) wal gegooi teen beweringe dat die regering hom blind hou vir die manier waarop werkspermitte aan Chinese
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer