Regering stop Ru00f6ssing-ontsouting
Regering stop Ru00f6ssing-ontsouting

Regering stop Rössing-ontsouting

Augetto Graig
Augetto Graig - Rössing Uranium se aansoek om toestemming vir die bou van 'n ontsoutingsaanleg naby Swakopmund, is deur die ministerie van die omgewing en toerisme afgekeur.
" Namibië staar 'n waterkrisis in die gesig en die uraanbedryf bevind hom in moeilike tye, maar Rio Tinto se Rössing-uraanmyn sal oorleef en weer floreer as die myn se bestuur hul sin kry," sê mnr. Werner Duvenhage, die myn se uitvoerende direkteur.
Duvenhage was aan die woord tydens die bekendstelling van Rössing Uranium se belanghebbendesverslag vroeër die week in Windhoek.
Volgens hom is die aansoek afgekeur aangesien die ministerie van landbou, water en bosbou nie die aanleg wil hê nie. Hy sê die myn het reeds teen die besluit geappelleer en wag nog op 'n antwoord.
“Die omgewingsklaringsertifikaat is nie deur die ministerie uitgereik nie, maar 'n appèl is teen daardie besluit ingedien,” sê hy.
Rössing soek sy eie ontsoutingsaanleg om koste te bespaar. Tans kry die myn water van die Avera-ontsoutingsaanleg af, wat net 5 miljoen kubieke meter varswater produseer, pleks van die 20 miljoen kubieke meter per jaar wat beplan was. Dit maak die water duurder.
Rössing se aanleg sou net 2 - 3 miljoen kubieke meter per jaar verskaf wat genoeg is vir die myn se eie doeleindes. Die aanleg sou sowat 6 km buite Swakopmund langs die bestaande Swakopmund Soutwerke anderkant Myl 4 geleë wees.
Die proses het in Julie 2014 afgeskop ná ? gesprek met die ministerie van die omgewing en toerisme. Die myn het daarna 'n volledige opname oor sy behoeftes gedoen en van Oktober 2014 tot Januarie 2015 was dit besig met 'n omgewingsimpakstudie wat vroeg verlede jaar aan die ministerie voorgelê is.
Tans gebruik die myn sowat 2,1 miljoen kubieke meter water per jaar, gebaseer op 2015 se syfers. By die verwerkingsaanleg op die myn word water hergebruik en vloeimeters reguleer waterverbruik om ? konstante balans te verseker.
Duvenhage sê die myn het ondanks dié terugslag verlede jaar beter presteer as in die vorige jaar. “Dit is alom bekend dat die uraanbedryf, plaaslik en internasionaal, deur moeilike tye gaan, maar die langtermynvooruitsig bly positief,” het Duvenhage gesê. Hy het klem gelê op die stabilisering van internasionale uraanpryse in 2015 tot tussen US$34 en US$39,5 per pond. Alhoewel daar nog altyd ? ooraanbod van uraan op die mark is, en verwerkers in staat is om afval op te gradeer, glo hy die Japannese kernkragstasies wat weer in werking gestel word asook die nuwe kernkragstasies wat in China gebou word, vir 'n styging in die vraag na uraan sal sorg. Uraan uit Rössing word ook in ander Asiese lande verkoop, sowel as in Noord-Amerika, en tot 40% in Europa, die Midde-Ooste en Afrika.
In Oktober 2015 was die myn weer in volle produksie met die instelling van 'n vierde skof en die aanstelling van nog 92 werkers. Tans werk 959 mense op die myn, waarvan 933 Namibiërs is.
Die myn het in 2015 altesaam 1,245 ton uraan geproduseer - net genoeg om sy langtermynverpligtinge na te kom. In 2014 is 1 543 ton geproduseer. Dit het gelei tot 'n omset van N$1,8 miljard in 2015, maar met 'n nettoverlies van N$385 miljoen.
“Ten spyte van die uitdagings wat ons in die gesig staar, is ons trots daarop dat ons mense veerkragtigheid, toewyding en kreatiwiteit getoon het om die moeilike tye te oorwin. In 2016 vier ons 'n mylpaal: 40 jaar van produksie by die myn.
" As ons ons teikens kan bereik en oorskry oor die volgende paar jaar, is daar geen rede waarom ons nie kan uitsien na nog 'n suksesvolle 40 jaar vir die oudste oopgroefuraanmyn ter wêreld nie,” sê Duvenhage.
Die 2015-teiken wat vir besparing gestel is, is oorskry danksy die N$232 miljoen wat werknemers kon bespaar, sê hy.

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.94 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.64 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 288.49/OZ DOWN -0.0013 | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0136 | Zinc US$ 2 895.80/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 84.40/BBP DOWN -0.0263 | Platinum US$ 950.86/OZ UP +1.72% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.94 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.64 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.65 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 288.49/OZ DOWN -0.0013 | Copper US$ 4.44/lb DOWN -0.0136 | Zinc US$ 2 895.80/T UP 0.74% | Brent Crude Oil US$ 84.40/BBP DOWN -0.0263 | Platinum US$ 950.86/OZ UP +1.72%