Regering gryp in oor droogte
Namibië se eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila het gister aangekondig die regering het reeds droogtehulp-ingryping ter waarde van N$ 572 700 goedgekeur.
Dit moet so gou as moontlik aangewend word vir huishoudings in al veertien streke nie voedselsekuriteit geniet nie. Kuugongelwa-Amadhila het gesê die regering doen dit om seker te maak geen verlies aan menselewens kom voor as gevolg van ‘n gebrek aan kos weens die droogte nie - en ook om die kernkuddes van landbouprodusente te kan bewaar.
Buiten dat dit behels dat hulp in verskeie vorme vir die oorlewing van gegee sal word, gaan die regering ook aanhuishoudings wie se maandelikse inkomste mindere as N$ 2 600 is, ‘n 12,5 kg sak mieliemeel, vier blikkies vis en een bottel kookolie gee.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie