Regering eis miljoene ná behuisingsflop
Volgens die regering het die broers Nelson en Thobias Akwenye bedrog gepleeg deur nie die laekostehuise te voltooi wat met geld uit die staatskas gebou is nie.
Marc SpringerDie omstrede massabehuisingsprojek op Swakopmund is opnuut in die hoërhof onder die vergrootglas. Dié keer staar die maatskappy wat daarvan beskuldig word dat hy nie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie