Reeds 140 seekoeikarkasse verwyder
Die minister het amptenare van verskeie ministeries geprys vir hul poging om miltsiekte in die Kavango-Oosstreek te beheer.
Francoise Steynberg Altesaam 140 seekoei- en agt buffelkarkasse is reeds van die Kavangorivier verwyder nadat miltsiekte aan die begin van Oktober in die Bwabwata Nasionale Park
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie