Redes vir Manyande se vertrek opgeklaar
Die Engelsman Robbie Joseph sal saam met Björn Kotzé die o.19-span se afrigterskap oorneem.
Andrew Poolman - Krieket Namibië se ondersoek na klagtes oor sy “gedrag” is die rede dat Norbert Manyande se paaie ná tien jaar van die nasionale beheerliggaam geskei het.Die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie