Red Cross groet sy sekretaris-generaal
Red Cross groet sy sekretaris-generaal

Red Cross groet sy sekretaris-generaal

Henriette Lamprecht
Die Namibiese Rooi Kruis (NRCS) het onlangs afskeid geneem van sy sekretaris-generaal, me. Bernadette Bock wat twee jaar die pos beklee het.
Bock het tydens haar afskeid gesê sy kon haar passie uitleef en het 'n loopbaan gekies waarin sy ander kon help.
"Die omgewing het my ook in staat gestel om 'n bydrae nie tot individue te kon lewer nie, maar ook tot gemeenskappe en die land as geheel," het Bock gesê.

Dr. Namu-Nkosi Musulwe is tans die waarnemende sekretaris-generaal van die Namibiese Rooi Kruis.



Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer