ReconAfrica voor hof gedaag

As die hofaansoek van 'n kommunale boer slaag, sal Recon­Africa boorwerk by sy tweede toetsgat by Mbambi moet staak.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica) het sonder konsultasie of vooraf kennisgewing die natuurlike woud en landerye wat wettiglik deur 'n familie by Mbam
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer