RCC-werkers wil staak
Werknemers van die Paaiekontrakteursmaatskappy (RCC) sê sou hulle nie teen 18 Augustus hul salarisse ontvang nie, hulle tot 'n staking oorgaan. Die werknemers het vanoggend 'n petisie aan die sekretaris van die kabinet, mnr. George Simataa, by die kantore van Namibië se Instituut vir Openbare Administrasie en Bestuur (Nipam) oorhandig wie dit namens president Hage Geingob ontvang het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie