RBG su00ea wat hy met 'herstel van wette' bedoel
RBG su00ea wat hy met 'herstel van wette' bedoel

RBG sê wat hy met 'herstel van wette' bedoel

Mandy Rittmann
MARTIN DENTLINGER SKRYF:

Geen geweld word ooit voorgestaan deur die Kaptein se kantoor nie.

Ons benadering is om alle betrokkenes bewus te maak daarvan dat verantwoordelike verpligtinge teenoor prosesse en beginsels deur elke party nagekom moet word om onderlinge en nasionale harmonie te verseker. Daar behoort geen onduidelikheid oor elke party se kontraktuele begrip van die verantwoordelikheid te wees nie.

Die regering het hulle met verskillende internasionale kontrakte verbind tot waarborge om basiese menseregte deur wetgewing te verseker. Hierdie beskerming van regte was voorgeskryf vir erkenning in die landsgrondwet deur die Westerse lande en was en is nie onderhandelbaar nie.

Skedule Vyf, wat voorgehou is tydens die onteiening van die Rehoboth Baster Gemeente se privaat besittings, roerend en vaste bates, het geen jurisdiksie oor die private assosiasie van die RBG gehad nie. Die skedule was slegs van toepassing op tweede vlak owerhede en die Rehoboth-regering, wat 'n onwettige agentskap van Suid-Afrika was wat deur hulle wetgewende kontrakte aan die Rehoboth-regering voorgeskryf het.



NUWE WETTE LANKAL VERWERP

Hou in gedagte dat die Wêreldhof en die Verenigde Volke lank voor 1976 reed Suid-Afrika se teenwoordigheid met al sy wette wat hulle in SWA afgedwing het onwettig verklaar het. Onthou ook dat die burgers van Rehoboth Wet 56 van 1976 met demokratiese prosesse verwerp het en dit duidelik gestel het dat hulle met geen ander wet as hulle eie selfgeskrewe grondwet, die Vaderlike Wet, tevrede sal wees nie.

Hierdie regstatus onder die algemene regsbeginsels van “The Law of the Land” waarborg die soewereine status van die Rehoboth Baster Gemeente as 'n privaat assosiasie van vrywillige lede en so het die Hooggeregshof van Namibië ook korrek beslis. Die jurisdiksie in die saak van Kapt. Diergaardt teen die Regering van Namibië was deur die regslui van Kapt. Diergaardt gegrond op 'n onwettige wet (56/76), wat na my mening geregtigheid deur middel van ongeregtigheid in die hof gesoek het.

Die hof was genadig om binne twee weke bewyslewering onder eed te versoek. Waarom dit nie gedoen was nie is onduidelik en dit het katastrofiese gevolge vir die gemeente ingehou, deurdat die gemeentebates sonder magtiging van die wettige, gesamentlike eienaars, die burgers van Rehoboth, onteien was. Hierdie oordragte van vaste bates skrei ten hemele en maak 'n bespotting van titelregistrasies onder die Aktewet.

Die gevolg daarvan was dat alle ­vertroue in die eensydige Aktewet van Namibië in die slag gebly het. Hierdie wet (kontrak) is deur die kaptein en ander burgers verwerp, maar steeds eensydig afgedwing. Die geskil kan ook nie onder siviele wette verhoor word nie, omdat die trust- en boedelwet oor Rehoboth-erfenis geld.



TITELAKTES WAARDELOOS

Daarom is die soewereine stand van die Kapteinskantoor dat al die titelaktes wat volgens Wet 93/76 en die Aktewet onwettig is en deur gevolglike kontrakbreuk weens die verontagsaming van die voorwaardelike servitute, waaronder grond aan burgers toegeken was, gekanselleer word. Die enigste oplossing van vele kontrakbreuktransaksies kan slegs deur die private Ekklesia Hof van die Gemeente geskik word. Enige ander verontagsaming van hierdie reg van soewereine status oortree vele ­internasionale wette en bindende kodes wat superieur oor nasionale wette is.

Die private status van die Gemeente laat die publiek met geen jurisdiksie in, of oor die private status van die Kapteinskantoor nie. Dit beteken eenvoudig dat die regering en of lede wat hul nie geassosieer het met die private, kontraktuele voorskrifte van lidmaatskap en gepaardgaande regte en voorregte nie, geen gesag oor die Kapteinskantoor het nie.

Vir ons gaan dit oor veel meer as erkenning as een van die land se tradisionele groepe deur die regering. Ons eis ons status terug soos wat dit was voordat koloniale magte hulle Westerse, verdraaide en vervalste beeld van godsdiens onder die bedekte vaandel van beskawing op ons afgedwing het.

Lank voor 1872 het ons voorouers onder mentorskap van 'n geestelike leier soos min, eerwaarde Heidman, die skriftuurlike beginsels van 'n suiwer Goddelike geloofsfondasie in die Gemeente vasgelê. Hierdie jong geestelike leier moes sy status van onderherder onder leiding van die Opperherder besef het en nougeset uitgevoer het. Hy moes die gevare besef het wat geheime organisasies deur okkultiese slentery op ware Christenskap uitgeoefen het, en sy kudde daarteen beskerm het. Dit neem nie 'n kerkhistorikus om te weet Europa was verrot hiervan nie.



VERARMING EN SLAWERNY

Wat deur die Kapteinskantoor oorweeg is, gaan oor veel meer as geskende, private eiendomsregte. Dit gaan oor die private status, stand en kapasiteit van die Gemeente: Nie oor gelisensieerde, veranderbare self­beskikingsregte nie. Dit gaan o.a. oor:

• Die skuldverslawing en gevolglike verarming van die ingeskrewe burgers.

• Skending van die private status deur demokraties meerderheidsoorheersing.

• Verbanding van onverpantbare, onverdeelbare grondeienaarskap en ongemagtigde belasting op die Gemeente se privaatgrond.

Die status van 'n skuldslaaf sonder grond en kapasiteit onder “UCC Codes” word gegenereer deur elke verhandelbare instrument wat onderteken word, elke banktransaksie wat ooit onderneem was, elke verband, elke lening, bates gegenereer uit die verhandeling van jou geboortesertifikaat, elke hofsaak waarin jy aangewys was as verweerder, ens., ens., ens.

Dergerlike gebruik geld om die onheilspellende aktiwiteite te finansier wat oor die hele wêreld heen gaan en lande en volke verkrag en plunder. Dit is wat die fondse van al die ver­skillende stelsels van die dooies wat die lewe, rykdom, vryheid en geluk van die mense en die planeet stadig maar seker oor jare gedreineer het. In effek befonds ons die bou van ons eie gevangenis en die salarisse van al die wagte.

Die herstel van die Gemeente se status sal beskerming onder versekerings deur internasionale wette bied. Oortredings van hulle eie wette beteken dat die Gemeente 'n eis na indien vir al die leed wat veroorsaak is met die oortredings.

Die regte vir verantwoordelike gebruik en beskikbaarheid in nasionale belang word nie betwis nie.

Verantwoordelikheid teenoor verantwoordelike, administratiewe gesag word beskou as 'n kritieke punt. Ons betwis nie sulke eise nie, ons gebruik ons "GGT"-proses om hulle die plig te gee - sowel as toegang tot die nodige fondse - om die eis self te vereffen.



PIONIERS NAMENS ALMAL

En natuurlik is daar baie meer wat ons wil bereik. Ons beskou onsself, met reg, as pioniers wat die weg saam met ander en vir ander, parallel, as 'n groep van die massabewustheid deurbreek om die samelewing en die stelsel van binne te transformeer.

Ter afsluiting: Die wetgewende gesag in Rehoboth tot in 1923 was die Kaptein en Volksraad. Suid-Afrika het dit ontbind en 'n blanke kaptein met 'n raadgewende raad daargestel, wat in terme van beide internasionale reg en die Vaderlike Wette geen wetgewing kon daarstel nie. Dit was gedoen ten spyte van die volk se verwerping daarvan.

Sederdien was geen wetgewing van die Suid-Afrikaanse Parliament wettig in Rehoboth nie. Nie die Bantoestanwet van 1976 of enige ander wet sedert 1923 nie.

Ook het Rehoboth die uitsonderlike eiendomsvorm gehad dat elke individu (manlik) privaatreg op 'n vry erf in the gemeenskaplike eiendom van die volk gehad het. Rehoboth se grondeiendom is individuele, private sowel as gesamentlike eiendom. Dit kon nooit vervreem word deur 'n Suid-Afrikaanse wet of die Namibiese Grondwet nie.

Inteendeel, die Namibiese Grondwet waarborg die beskerming van private eiendomsreg. Rehoboth kan hierop aanspraak maak ook, alhoewel dit oorbodig is omdat die Vaderlike Wette sowel as internasionale reg die onteiening van Rehoboth 'n internasionale misdaad maak.

Dit geld natuurlik ook vir die gemeenskaplike eiendomme van elke nasionale groep in Namibië.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%