Rand trap water ná skerp daling
Die tekort op die lopende rekening, stadige groei en inflasiedruk maak die rand boonop van die meer kwesbare geldeenhede in die opkomende markte.
Ná Woensdag se skerp verswakking in die randdollarwisselkoers tot R13,85 was die rand gisteroggend in vroeë verhandeling nog relatief stabiel.'n Maand gelede was die rand nog op
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie