Rand bult sy spiere
Elvira Wood
Die rand het oornag weer begin om sy spiere te bult.
Hy het vroeg Donderdagoggend teen R13,89 teenoor die dollar verhandel.
Volgens Reuters verhandel die dollar relatief bestendig teenoor ander geldeenhede.
Geldeenhede verhandel wêreldwyd relatief stabiel in afwagting op die Federale Reserweraad (Fed) se besluit oor rentekoerse.
Die verwagting is dat die Fed rentekoerse gaan verlaag wanneer hy op 31 Julie vergader.
Die rand het vroeg Donderdagoggend teen R17,32 teenoor die Britse pond en R15,46 teenoor die euro verhandel.
Met hulpbronne staan sake soos volg:
· Goud: US$1 422,20 per fynons
· Platinum: US$878 per ons
· Olie: US$63,18 per vat
Digitale geld
· Bitcoin: US$10 097,23/R150 199
· Ethereum: US$222,49/R3 305 – Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie