u2018Ramaphosa het sy siel aan Mabuza verkoopu2019
u2018Ramaphosa het sy siel aan Mabuza verkoopu2019

‘Ramaphosa het sy siel aan Mabuza verkoop’

’n Uitgesproke kommentator en joernalis vergelyk pres. Cyril Ramaphosa met die bekende Duitse legende van Faust, wat ’n ooreenkoms met die duiwel aangegaan het.
Marietjie Gericke – Jan-Jan Joubert, die bekende politieke skrywer en ontleder gee vir Suid-Afrika se president ’n skamele 2,5 uit tien as leier.

Joubert, wat onlangs die boek Wie gaan in 2019 regeer? uitgereik het, was Saterdag die geleentheidspreker by die Nellie Swart-klub in Bloemfontein in Suid-Afrika.

Die uitgesproke kommentator en joernalis vergelyk pres. Cyril Ramaphosa met die bekende Duitse legende van Faust, wat ’n ooreenkoms met die duiwel aangegaan het.

“Maar eendag daag die duiwel op en moet Faust rekenskap gee van sy skuld en uiteindelik sy siel aan die duiwel verkoop,” sê Joubert.

“Dieselfde geld myns insiens Ramaphosa en sy politieke ooreenkoms met adjunkpresident David Mabuza.

“Hy het sy politieke siel aan Mabuza verkoop sodat hy die ANC-leier kon word. Maar so seker as wat nag volg op dag, sal Mabuza sy pond vleis opeis. Die president se huis is op ’n onseker fondament gebou,” sê Joubert.

“ ’n Bars loop deur die fondasie. Daardie bars is dat hy van Mabuza afhanklik is vir sy pos.”

Intussen het Joubert ook gepraat oor die nasionale verkiesing wat aanstaande jaar plaasvind.

Opposisiepartye behoort nou daarop te konsentreer om die ANC aan te val eerder as mekaar, sê Joubert.

Volgens hom moet politieke partye nou interne strydpunte self oplos in aanloop tot die verkiesing.

Hy sê dis veral nodig dat die drie grootste opposisiepartye die betreklik stil politieke tydperk voordat die verkiesingsveldtog begin, gebruik om te werk aan gedeelde beleidspunte en -prioriteite.

Anders kan hulle daarvan vergeet om die ANC te ontsetel, al is dié party tans so verdeeld.

Joubert sê die Ramaphosa-groepering in die ANC se voorkeur is ’n regering van nasionale eenheid soos ná 1994.

“Dit sal die opposisiepartye voor die moeilike keuse stel om aan die een kant te kies tussen die bydra van kundigheid tot die regering, of die belangrikheid van die opposisie om die regering verantwoordbaar te hou.”

Indien die ANC wel tot onder 50% val, is daar drie moontlikhede, sê Joubert. ’n Regering van nasionale eenheid, ’n koalisie van opposisiepartye of ’n koalisie tussen die ANC en een of meer van die opposisiepartye.

Die ANC se aandeel in die nasionale stem het tussen 2014 en 2016 van 62% tot 53% afgeneem.

“Sedert die verkiesing in 2016 tot aan die einde van 2017 was daar 118 tussenverkiesings waarin die ANC se steun met ’n verdere 7,1% gedaal het,” sê Joubert.

En sedert Ramaphosa se oorname in Februarie verloor die regerende party ’n gemiddeld van tussen 5% en 6% steun in elke tussenverkiesing sedertdien, vergeleke met 2016.

Joubert dink die DA moet met die EFF onderhandel. “Die EFF hou al jare lank die deur vir beleidsonderhandelinge met die DA oop, maar die DA verkies om dit nie op te neem nie.

“Niemand voer aan dit sal vir die DA maklik wees om met die EFF saam te werk of te onderhandel nie, maar in belang van sy kiesers behoort die DA minstens te probeer.

Joubert meen as die DA nie bereid is om met die EFF saam te werk nie, sal hulle gedwing word om met die ANC saam te werk weens ’n gebrek aan ander haalbare opsies.

“En as daar ’n ANC-EFF-koalisie vorm, die slegste moontlike uitkoms vir DA-ondersteuners, het dié party sy kiesers se belange in die steek gelaat.

Die belangrikste brandpunte van die verkiesing gaan die grondkwessie, die rol van die staat in die ekonomie en arbeidskwessies wees, meen Joubert.

Ook wie die kiesers beskou as die ware gesig van die ANC.

“As dit Ramaphosa is, sal die ANC beter vaar; as dit David Mabuza is, sal hulle swakker vaar.”

Joubert het met sy praatjie ook na Mangosuthu Buthelezi, die 90-jarige leier van die IVP, verwys as ’n “Lasarus wat uit die dode opgestaan het.”

Hy meen die IVP staan ’n kans om in die komende verkiesing sy steun van 2,5% tot 5% of selfs meer te verstewig soos wat die party stemme by die ANC wegrokkel.

Joubert sê ook histories het Suid-Afrika ’n baie hoë stempersentasie in die nasionale verkiesing. Minstens 75% van stemgeregtigdes neem hier aan verkiesings deel teenoor 65% in Brittanje en 54% in Amerika. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.99 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.40/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.18% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.25/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 965.82/OZ UP +1.04% Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.56 | USD to NAD 18.47 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.73 | USD to NGN 1379 | USD to ZAR 18.43 | USD to ZMW 26.99 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +6.81% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 319.40/OZ UP +0.76% | Copper US$ 4.58/lb UP +1.18% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.25/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 965.82/OZ UP +1.04%