Rakow, Sibeya as hou00ebrhofregters aangestel
Rakow, Sibeya as hou00ebrhofregters aangestel

Rakow, Sibeya as hoërhofregters aangestel

NAMPA
President Hage Geingob het Vrydag vir me. Eileen Rakow, tans die bedryfshoof van die kantoor van die ombudsman as hoërhofregter vanaf 1 Oktober aangestel.


Volgens ‘n verklaring van die regsdienskommissie is mnr. Orben Sibeya vanaf 1 Oktober as waarnemende hoërhofregter heraangestel waarna hy vanaf 1 Desember as hoërhofregter sal dien. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2026-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer