Rade se boeke 'n gemors
Rade se boeke 'n gemors

Rade se boeke 'n gemors

Dit blyk die finansiële toestand van dorpsrade en munisipaliteite is 'n chaos.
Catherine Sasman
Catherine Sasman - 'n Prentjie van chaos en boekhouding wat nie klop nie het na vore gekom nadat ouditverslae van dorpsrade en munisipaliteite aan die parlement voorgelê is.

Vier ouditverslae is deur verskillende rade vir verskeie boekjare voorgelê – elk vergesel van 'n gekwalifiseerde ouditopinie.

Dit beteken daar is nie genoegsame bewyse vir transaksies nie, daar is onsekerhede in skattings, en onvoldoende dokumentasie is vir ouditdoeleindes ingedien.

Daar is ook bates en geld wat nie verklaar is nie, voorraadopnames wat nie gedoen is nie, laat-betalings en boetes, melding van ongesteunde aanpassings, asook verskeie oor- en onderskattings.

Bedrog en korrupsie kan dus ongehinderd floreer.



DORPSRADE:

KALKRAND

Volgens die ouditeurgeneraal se verslag van 30 Junie 2014 tot 2015 oor Kalkrand, kon die ouditeurs nie voorsorg ter waarde van meer as N$2 miljoen bevestig nie weens 'n gebrek aan ondersteunende dokumentasie.

Ondersteunende dokumente is ook nie ingedien vir betalings ter waarde van N$367 310 in 2014 nie.

Die dorpsraad het in 2014 'n bedrag van N$353 970 as 'n subsidie beskikbaar gestel vir kragkostes, hoewel die ouditeurs nie dié bedrag in bankstate kon vind nie.

In 2014 se finansiële state reflekteer N$255 088 as geld wat vir kontraktuele werk betaal is, hoewel ouditeurs slegs N$106 800 daarvan kon bevestig - die res is nie verklaar nie.

Terwyl die raad geëis het dat N$88 040 aan herstelwerk bestee word, kon slegs N$4 679 gevind word.

Die oorblywende N$83 971 is nie verklaar nie.

Die ouditeurs kon ook nie die voltooiing en akkuraatheid van die aankoop van eiendom en toerusting ter waarde van N$101 497 in die 2015-boekjaar bevestig nie, omdat ondersteunende dokumente nie verskaf is nie.Reis- en verblyftoelae en verlofuitbetalings van onderskeidelik N$65 866 en N$25 289 in 2015 kon nie geverifieer word nie.

Daar was ook in 2015 'n onverklaarbare verskil van meer as N$3,5 miljoen tussen die kasboek en die grootboek.

Nóg 'n onverklaarbare verskil van N$552 205 op grootmaat-elektrisiteitsaankope en N$77 403 op grootmaat-wateraankope is tussen die verskafferstate en finansiële state gevind.

'n Voorlopige rekening van N$570 325 in 2014 is nie vereffen nie en statuêre aftrekkings is nie betyds betaal nie.



GIBEON

Op Gibeon is die prentjie ewe somber.

Vir die 2012-'13-boekjaar is kapitaalprojekte ter waarde van N$367 310 nie geregverdig nie, voorlopige rekeninge van N$658 442 (in 2012) en N$769 708 (in 2013) is nie vereffen nie, en bankrekonsiliasiestate en kasboeke is nie vir ouditdoeleindes verskaf nie.

Daar was geen vaste bateregister nie, die stoorkamer is nie behoorlik bestuur nie, bankstate vir beleggingsrekeninge is nie verskaf nie en daar was wanvoorstellings van massa-­wateraankope ter waarde van meer as N$1 miljoen (in 2012) en meer as N$600 000 (in 2013).

Daar was 'n gebrek aan ondersteunende dokumente vir konsultasiefooie van N$97 123 (in 2012) en N$759 534 (in 2013). Geen goedgekeurde tariewe is ingehandig vir die gebruik van private elektrisiteit nie, finale voorlopige verdienste-verslae is nie ingedien nie, sommige BTW-opgawes is nie ingedien nie en verliese is onderskat.

Die Saambou-programme vir beide Kalkrand en Gibeon is nie behoorlik geadministreer nie.



MUNISIPALITEITE:

Hoewel munisipaliteite in 'n minder chaotiese toestand blyk te wees, is daar steeds reuse-onreëlmatighede­ in die wyse waarop finansiële rekeningkunde­ toegepas word.



OUTJO

Vir die boekjaar wat in Junie 2015 geëindig het, het die munisipaliteit nie eksterne regeringslenings van meer as N$2 miljoen terugbetaal nie. Die raad het meer as N$22 miljoen se slegte skuld afgeskryf, wat meer as N$1,7 miljoen insluit weens bedrog in vroeër jare.

Daar was 'n onverklaarbare verskil van N$95 584 tussen inkomsteverslae en die betaalstaat soos in finansiële state opgeteken.

Bonusuitgawes van N$206 364 kon nie verduidelik word nie en geen ondersteunende dokumente is verskaf nie. Nagenoeg N$3 miljoen in deposito's kon nie aan debiteure verbind word nie, en inventarisse van meer as N$73 000 kon nie geverifieer word nie. Behuisingsfonds-­vooruitbetalings van meer as N$6 miljoen was uitstaande en verbruikersdeposito's vir dienste was nie genoeg om maandelikse diensfooie te dek nie.



GOBABIS

Vir die boekjaar wat in Junie 2015 geëindig het, het die munisipaliteit voorsorg getref vir meer as N$28 miljoen se slegte skuld. 'n Noemenswaardige porsie van dié skuld is egter aan skuldinvorderaars oorhandig.

Daar was egter 'n onderskatting van N$1,2 miljoen vir die voorsorg van twyfelagtige skuld.

Geen ondersteunende dokumente vir aanpassings ter waarde van meer as N$22 miljoen is ingedien nie, inventarisse is nie behoorlik gedoen nie en die munisipaliteit het nie meterlesings voorsien wat as basis dien vir elektrisiteitsuitgawes vir eie verbruik ter waarde van nagenoeg N$1 miljoen nie.

Kommentaar

Republikein 2024-05-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.38 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.50/OZ UP +1.07% | Copper US$ 4.59/lb UP +1.34% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.13/BBP UP +0.77% | Platinum US$ 959.91/OZ UP +0.42% Sport results: Premier League: Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham | Manchester City 5 vs 1 Wolves | Brentford 0 vs 0 Fulham | Sheffield United 1 vs 3 Nottingham Forest | Burnley 1 vs 4 Newcastle | Arsenal 3 vs 0 Bournemouth | Luton Town 1 vs 1 Everton LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis | Mallorca 0 vs 1 Atletico Madrid | Girona 4 vs 2 Barcelona | Real Madrid 3 vs 0 Cadiz | Real Sociedad 2 vs 0 Las Palmas | Getafe 0 vs 2 Athletic Club SerieA: AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce | Sassuolo 1 vs 0 Inter Milan | Monza 2 vs 2 SS Lazio | Torino 0 vs 0 Bologna European Championships Qualifying: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End English Championship: Plymouth Argyle 1 vs 0 Hull City | Birmingham City 1 vs 0 Norwich City | Coventry City 1 vs 2 Queens Park Rangers | Stoke City 4 vs 0 Bristol City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Leeds United 1 vs 2 Southampton | Ipswich Town 2 vs 0 Huddersfield Town | Sunderland 0 vs 2 Sheffield Wednesday | Rotherham United 5 vs 2 Cardiff City | Middlesbrough 3 vs 1 Watford | Leicester City 0 vs 2 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 32° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 13° | 19° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:09, High tide: 14:30, Low Tide: 20:18, High tide: 02:00 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:28, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Walvis Bay: 14° | 21° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:07, High tide: 14:27, Low Tide: 20:16, High tide: 02:00 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 22° Ariamsvlei: 17° | 34° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 25° | 29° Gaborone: 15° | 30° Lubumbashi: 16° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 10° | 22° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 18° | 30° Windhoek: 13° | 28° Cape Town: 15° | 16° Durban: 18° | 29° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 22° | 30° Lusaka: 19° | 30° Harare: 14° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.19 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.62 | USD to EGP 47.9 | USD to KES 133.48 | USD to NGN 1380 | USD to ZAR 18.38 | USD to ZMW 27.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76428.31 Up +0.50% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1700.24 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13403.47 Up +0.61% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26113.71 Up +3.34% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.50/OZ UP +1.07% | Copper US$ 4.59/lb UP +1.34% | Zinc US$ 2 924.30/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.13/BBP UP +0.77% | Platinum US$ 959.91/OZ UP +0.42%