Raaisel van die pelser

Des Erasmus van Republikein het in die Walvisbaaise Toerismesentrum met Dirk van Rhyn (76) oor die “verdwene” pelserspesie gaan gesels. Dit is met hierdie visbron as fondasie dat die hedendaagse Walvisbaai gebou is.
Des Erasmus
Jare al tas wetenskaplikes in die duister oor die raaisel van ’n verdwene pelserbron teenoor die Namibiese kus. Franse wetenskaplikes het onlangs pelsers langs die weskus gesoek,
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer