Raai en wen-kompetisie
Me. Jorinda Heymans is die wenner van Namibia Media Holdings (NMH) se Raai en wen-kompetisie met Windhoek Draught as borg. Die kompetisie is die afgelope Saterdag in NMH se rugbyprogram by die tweede toets tussen Namibië en Uruguay in Windhoek aangebied. Foto Tielman van Lill
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie