R4 miljoen vir jong vul by perdeveiling gehaal

Nellie Brand-Jonker – ’n Jaar oue merrievul van die teelplaas Klawervlei in Matiland, Kaapstad, is Woensdagaand vir R4 miljoen verkoop by die gesogte veiling vir jaar oud vulle
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer