Pyle vlieg in Marokko

Die jong Namibiese boogskietspan het behoorlik naam gemaak tydens die Afrika-kampioenskappe in Marokko en het die silwermedalje huis toe gebring.
ELIZABETH JOSEPH
Tielman van Lill Quinn Reddig (16) en Adriaan Grobler (19) het as gemengde span tydens die Afrika-kampioenskappe in Rabat, Marokko, skoonskip gemaak om tot die finaal in die terugb
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer