PwC ondersoek 3,3 m. dokumente oor Steinhoff
Die forensiese ondersoekers wat Steinhoff aangestel het, het reeds meer as 3,3 miljoen dokumente ingesamel wat ondersoek moet word.
Louis Strydom, ’n vennoot van PwC wat die ondersoek lei, het Woensdagoggend in die parlement voor drie portefeuljekomitees verduidelik wat gedoen is vandat hulle hul aanstellings
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie