Pupkewitz-matriarg sterf
Me. Ethel Evelyn Etta Pupkewitz (97), die vrou van die ontslape Namibiese sakereus, mnr. Harold Pupkewitz, het gister in die Paramount-versorgingsoord in die hoofstad gesterf.
Sy is op 31 Maart 1922 in Johannesburg in Suid-Afrika, gebore.
Die Pupkewitz-egpaar is in 1952 getroud en het in Windhoek gewoon.
Wyle me. Pupkewitz word deur twee kinders, twee kleinkinders en een agterkleinkind oorleef.
Foto verskaf

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie