Publiek trek neus op vir MTC-aandele

Bykans N$2,542 miljard is met MTC se IPO ingesamel, sowat N$581,9 miljoen minder as die regering se teiken.
Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – MTC maak vanoggend sy debuut op die Namibiese aandelebeurs (NSX), maar aansienlik minder gewone Namibiërs as verwag het reeds ‘n stukkie van dié telekomsreus
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer