Psstttttt
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Wind die waai kwaai inni baai.
'n Koue gefluit om die draai.
Koud en asvaal.
Het die mis verdwaal.
Snoesig binne is ek toegemaak.
Slaap, nie oor wind getraak.
Klop ja klop.
Sal nou nou die deur oopmaak.
Fluister suidwes ek luister.
Tempteer, my siel luister.
Wind die waai kwaai inni baai.
'n Koue gefluit om die draai.
Koud en asvaal.
Het die mis verdwaal.
Snoesig binne is ek toegemaak.
Slaap, nie oor wind getraak.
Klop ja klop.
Sal nou nou die deur oopmaak.
Fluister suidwes ek luister.
Tempteer, my siel luister.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie