Psemas: Tandpyn lede se voorland

Lede van die staat se mediese fonds sal gevolglik eers die sak moet skud vir 2021-tariewe voordat hulle dit self by die fonds sal moet terugeis.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Tandartse in Namibië wat 'n kontrak met die staat se mediese fonds (Psemas) het, gaan vanaf 1 November nie meer lede van dié fonds behandel nie, behalwe a
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer