Pryse van petrol, diesel styg
Pryse van petrol, diesel styg

Pryse van petrol, diesel styg

Henriette Lamprecht
Die prys van petrol en diesel styg aanstaande week met onderskeidelik 50 sent elk per liter. Die verhoging tree om middernag op 7 April in werking. In Walvisbaai sal die prys van petrol dan N$13,15 per liter en die prys van diesel N$13,18 per liter kos.

Kommentaar

Republikein 2025-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer