Proteas te afhanklik van Quinton se kolf
Proteas te afhanklik van Quinton se kolf

Proteas te afhanklik van Quinton se kolf

Krieket
Altus Momberg - Suid-Afrika se wankelrige toporde kry vandag nog 'n kans om te wys dat hulle wél onder druk lopies kan aanteken.

Die Proteas pak Pakistan dan in die vyfde en beslissende eendagwedstryd op Nuweland.

Albei spanne het sover twee wedstryde gewen, maar die momentum is aan die besoekers se kant nadat die Proteas Sondag skandes in die pienkdagwedstryd op die Wanderers in Johannesburg gemaak het.

Pakistan het dié stryd met agt paaltjies gewen nadat Suid-Afrika vir 'n skamele 154 uitgeboul is.

Hashim Amla en Faf du Plessis was die enigste kolwers wat die mas op die Wanderers opgekom het en dié vertoning was nogmaals 'n voorbeeld van die wisselvallige peil van die Suid-Afrikaanse kolwers.

Die toporde se gesukkel is een van die hoofredes waarom die Proteas die “Nuweland-eindstryd” met 'n bykomende veelsydige speler gaan begin.

Krieket Suid-Afrika het gister aangekondig dat Wiaan Mulder, die jong veelsydige speler van die Lions, hom by die groep aangesluit het vir die laaste wedstryd. Hy was nie in die aanvanklike eendaggroep nie.

Van al die veelsydige spelers in die Proteas se groep, is Mulder die beste kolwer en dit is dalk die rede waarom hy speelkans gaan kry.

Met meer kolfdiepte in die elftal, sal die Proteas ook minder afhanklik van 'n speler soos Quinton de Kock wees.

Suid-Afrika maak baie staat op dié paaltjiewagter, wat die beurt vir sy land in witbalkrieket anker, om sy kolfbeurte met 'n warrelwind-begin woema te gee.

Die vinnige tempo waarin hy sy lopies aanteken, gee die ander topkolwers 'n bietjie meer tyd om aan beurte te bou.

Wanneer hy egter nie lopies kry nie, soos in Sondag se wedstryd op die Wanderers die geval was, is die res van die kolflys dadelik op die agtervoet.

In sy 100 eendagwed­stryde vir Suid-Afrika sover het De Kock 30 tellings van meer as 50 aangeteken. Suid-Afrika het 22 van dié wedstryde gewen.

De Kock se waarde vir die span het nog meer toegeneem met AB de Villiers se uittrede.

Hashim Amla het die laaste jaar of wat ook gesukkel om gereeld dieselfde hoogtes van vroeër in sy loopbaan te bereik. Gevolglik is De Kock en Du Plessis die enigste twee kolwers op wie die Proteas regtig kan staatmaak.

Verskeie jong kolwers het die laaste ruk belowende beurte gespeel, maar nie een het al genoeg gedoen om 'n plek in die elftal vas te messel nie.

Spelers soos Heinrich Klaasen, Reeza Hendricks, Aiden Markram en Rassie van der Dussen het almal gewys dat hulle lopies op dié vlak kan aanteken, maar die vraag is of hulle al ervare genoeg is om dit byvoorbeeld in 'n Wêreldbeker-halfeind­stryd te kan doen.

Dit is waarom De Kock se vertoning vandag op Nuweland só belangrik is, maar ook waarom hy moontlik Suid-Afrika se sleutelspeler is wanneer die WB-toernooi einde Mei in Engeland begin.

• Begintyd vandag: 13:00 (Su­perSport 2). – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.13 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.03 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.83 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.37 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 362.00/OZ UP +0.26% | Copper US$ 4.90/lb UP +0.55% | Zinc US$ 3 020.00/T UP 0.96% | Brent Crude Oil US$ 82.31/BBP DOWN -0.0103 | Platinum US$ 1 042.16/OZ DOWN -0.0015 Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.13 | EUR to NAD 19.89 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.36 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.03 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.83 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.37 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 362.00/OZ UP +0.26% | Copper US$ 4.90/lb UP +0.55% | Zinc US$ 3 020.00/T UP 0.96% | Brent Crude Oil US$ 82.31/BBP DOWN -0.0103 | Platinum US$ 1 042.16/OZ DOWN -0.0015