‘Profeet’ maak twee kerkhelpers glo swanger
Twee kerkhelpers het hulle ‘profeet’ by die Mbunza Tradisionele Owerheid verkla nadat die selfverklaarde godsdienstige leier na bewering albei van hulle swanger gemaak het.
Kenya Kambowe op Satotwa – ’n Selfverklaarde profeet van Rundu het verlede week Dinsdag voor die hoofman van die Mbunza Tradisionele Owerheid, mnr. Alfons Kaundu, verskyn nadat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie