'Profeet' Babi se borgaansoek vandag

'n Bekende Windhoekse pastoor en sy medebeskuldigde wat in verband met renosterhoringsmokkelary Vrydag in die hof verskyn het, moes die naweek agter tralies bly.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – Die bekende, charismatiese en selferkende profeet van die House of Joy Ministries, pastoor Jackson Babi (30), en sy medebeskuldigde, mnr. Friza Dumeni, moes
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer