Pret op die strand sal net groter word
Die spel wat in Rio de Janeiro in Brasilië ontstaan het, is propvol opwinding vir spelers én toeskouers.
’n Baie gewilde strandsokkertoernooi vir jeugspanne van vyf aan ’n kant is onlangs by die Onafhanklikheidstrand in Kuisebmund aangebied. ’n Gesonde getal seuns en meisies van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie