Presidentspaar toets positief vir Covid-19

Henriette Lamprecht
President Hage Geingob en sy vrou, Monica Geingos, het Woensdag positief vir Covid-19 getoets. Volgens 'n verklaring deur die president se kantoor isoleer die egpaar by hul woning.
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer