President Mnangagwa stem
Geskiedenis! Zimbabwe se president Emmerson Mnangagwa stem vanoggend by Laerskool Sherwood in die Chirumhanzi-Zibagwe-kiesafdeling in Midlands. Vir die eerste keer sedert dié buurland se onafhanklikheidswording in 1980, hou dit verkiesings sónder Robert Mugabe op die stembrief. Foto: John Manzongo/The Herald
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie