President Geingob hou aan looi
Die staatshoof het gister opnuut kaalvuis ingeklim onder parlementariërs oor internasionale reise, die misbruik van diplomatieke paspoorte en die bekendmaking van bates.
Denver KistingPresident Hage Geingob het gistermiddag sy teleurstelling in die Nasionale Vergadering (NV) uitgespreek oor die feit dat minder as die helfte van die wetsontwerpe wat
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie