President besoek kwarantyn-hospitaal by lughawe
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, en sy uitvoerende direkteur, mnr. Ben Nangombe, is van die rolspelers wat by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako regstaan om president Hage Geingob op 'n toer deur die veldhospitaal te neem.
Laasgenoemde is deur die ministerie van verdediging opgerig om enige moontlike gevalle van Covid-19 te isoleer, monitor en behandel.
Henriette Lamprecht is daar om lesers op hoogte van die verrigtinge te hou.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie