Premierliga in u2019n neutedop
Premierliga in u2019n neutedop

Premierliga in ’n neutedop

Krieket
Andrew Poolman
Krieket Namibië se premierliga vir eendagkrieket (50 boulbeurte) is tans aan die gang en twee deurslaggewende wedstryde word die naweek gespeel, in die opbou na die semifinale geskeduleer vir 26 Februarie en die eindstryd op 5 Maart.

Kommentaar

Republikein 2025-06-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer